| Modulekode | JMR 451 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrigmetodes en onderrigvaardighede in IT. Tematiese beplanning, kies en gebruik van bronne in IT. Assesseringspraktyk, kommunikasie, en klaskamerbestuur in IT. |
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App